AKADEMIE

MAARTTOETSREEKS / JUNIE-EKSAMEN 2020
Hiermee kennis dat ons volgende jaar gedurende die Maarttoetsreeks en Junie-eksamen tot op die laaste dag van skoolsluiting gaan eksamen skryf.  Ouers moet asseblief vroegtydig van die reëling kennis neem.

INTERVENSIEKLASSE / ONDERSTEUNINGSKLASSE
Intervensieklasse Dinsdae & Donderdae van 14:00 – 14:45.  Dinsdae word ondersteuningsklasse aan vakgroepe aangebied word. Donderdae is individuele ondersteuning. Opvoeders sal leerders identifiseer en leerders uitnooi om die ondersteuningsklasse by te woon. Dit staan leerders ook vry om afsprake met opvoeders self te maak.

DCIM101MEDIADJI_0140.JPG

DCIM101MEDIADJI_0140.JPG