KARATE

KARATE SWART BELT
Baie geluk aan Rohan Jansen van Vuren wat die afgelope naweek sy Junior swart belt in karate verwerf het. Ons is trots op jou!

ruan

Baie geluk aan Paul Baatjies met sy senior swart gordel, hy het gedurende ‘n oefen kamp die naweek sy teoretiese en praktiese eksamen afgelê en dit uitstekend geslaag.
Henco Arlow en Jeandre Taylor het ook hul volgende gradering op bruin geslaag.

IMG_1827 IMG_1831