KULTUUR

Kultuur-komitee 2016
Die volgende leerders is aangewys as die kultuur-komitee.

Johan Alberts                    – Matriekraad –skakel
Julia Barnard                      – Sekretaresse/koor
Christine van Zyl               – VCSV
Carla Eksteen                     – VCSV
Arina Eksteen                    – Voortrekkers
Anike Swart                        – Redenaars/Eisteddfod/Musiek
Nica van der Merwe       – Algemene Kennis/Calm
Henco Arlow                      – Kuns
Zyrte Gertse                      – Drama
Valerie Stander                 -Algemene Kennis

Hul is verteenwoordigers uit al ons kultuur-verenigings en is verantwoordelik om bemarking te doen van gebeure,

verslag te lewer in die saal of Woensdae vanaf die brug asook ondersteunende dienste te lewer waar nodig. Graag bedank ons hul vir die bereidwilligheid om na die belang van kultuursake om te sien.