REDENAARS

Baie geluk aan Inge Swart wat as gr 9-spreker deurdring na die finale van die onvoorbereide toespraak-afdeling van die ATKV-redenaars. Baie baie geluk met hierdie uitstaande prestasie!
redenaars
 CONGRATULATIONS to Ayesha Mtila and Alice Mbatyazwa who took part in the Overberg district trials for the Museum Day speech competition on 26 July. Ayesha received first place and Alice the second place! Both young ladies will go through to the final round in Caledon. We are most proud!
Redenaars enges
REDENAARS IN OUDTSHOORN

Saterdag, 13 April het vier van Hoërskool Swellendam se leerders aan die ATKV-redenaarskompetisie in Oudtshoorn gaan deelneem. Nina Houterman en Inge Swart het in die junior kategorie deelgeneem terwyl Yvette Boshoff en Maret Swart in die senior afdeling deelgeneem het. Die leerders het elkeen in hul verskillende kategorieë deelgeneem waar hulle voorbereide en onvoorbereide toesprake moes lewer. Inge Swart en Maret Swart het onvoorbereid gepraat en het 90 minute gehad om voor te berei vir hul toespraak. Nina Houterman en Yvette Boshoff het deelgeneem in die voorbereide kategorie. Die kompetisie was sterk, maar ons Swellies staan vir niks terug nie! Ons hou sterk duimvas en wag vir die uitslae. Baie dankie aan hierdie vier leerders wat ons skool trots verteenwoordig het by die ATKV-redenaarskompetisie.

REDENAARSKOMPETISIE
Die skool se redenaarskompetisie is gehou aan die begin van die kwartaal. Dit maak dit dan vir ons moontlik om te sien wie kan deelneem aan die ATKV-kompetisie. Die sprekers se toesprake was baie goed. Spesiale woord van dank aan ons beoordelaars, Ilze en Wynand Olivier.
Die uitslae was as volg:
Juniors:
1. Inge Swart
2. Tytum Barnard
3. Nina Houterman
Seniors:
1. Maria Gugel
2. Yvette Boshoff
3. Maret Swart en Emily Gugel
Baie geluk aan al die sprekers. Sterkte aan die wat gaan deelneem aan die ATKV-kompetisie.ORATORS EVENING
On 12 February the school’s English Department hosted the fourth annual orators evening. 14 Juniors and 15 seniors participated. Thank you to all the participants for an entertaining evening of high standard and to Jacques Carolus who hosted the evening with confidence and charisma. Thank you also to our judges for their time and effort as well as their constructive feedback. Congratulations to all the winners!
Juniors:
FAL: 1st –  Andrea Boshoff
2nd – Mieke Schoeman
3rd – Jozé Syfers and Jan-Hendrik Engelbrecht
HL: 1st –  Christina van der Vyver
2nd – Inge Swart
3rd –  Liané de Jager and Kari van As
Seniors:
FAL: 1st –  Ayesha Mtila
2nd – Yvette Boshoff
3rd – Alice Mbatyazwa and Maret Swart
HL: 1st –   Jade du Plessis
2nd –  Amy Hugo
Most passionate about her topic: Mari Koegelenberg
Most thought-provoking: Megan van der Westhuizen
Most natural: Maria Gugel
Most promosing: Keacha Karriem