SPORTKLERE

ALERT: Sportklere by die skool beskikbaar vanaf 1 Oktober 2017
Bestelvorm Sportklere

SPORTHEMPIES / SKORT (MAART 2017)
Hiermee kennis aan alle ouers, dat die skool se rooi sporthempie en skort voortaan ‘n ander rooi skakering gaan aanneem.  Die huidige materiaal, waarvan beide die kledingstukke gemaak word, word ingevoer vanaf China. Die verskaffer van China het die kleur verander en die huidige rooi kleur se skakering het verander. Die nuwe skakering van rooi is baie naby aan die huidige rooi kleur, maar verskil wel.
SPORTDRAG 2018     SKOOLDRAG en SPORTDRAG 2017
SWEETPAKBAADJIE EN SWEETPAKBROEK 
20141126_09444320141126_094546

 

 

 

 

 

 

 

SPORTHEMP
Dogters sporthemp (dogters”kapmou”)                                  Seuns sporthemp

20141126_09475720141126_094642

 

 

 


 

PT BROEK
Seuns                                                                                   Dogters
20141126_09431720141126_094601

 

 

ATLETIEKHEMP
 Dogters en Seuns
20141126_094723

 

 

SPORTKLERE Algemeen :    Rugbyspelers daag op vir wedstryde in formele skooldrag. Hulle moet na die wedstryd skooldrag of ‘n volledige sweetpak dra. Netbal- en hokkiespelers mag by wedstryde opdaag met sportdrag en hul bly na wedstryde in hul betrokke sportdrag. Kleredrag vir leerders wat nie aan sport deelneem nie:  * Leerders wat na wedstryde kom kyk, moet in volle skooldrag geklee wees.  * Leerders kan formele baadjie of reënbaadjie aanhê.  * By somersport (bv. atletiek, krieket of tennis) hoef toeskouers nie skooldrag aan te hê nie. Geen span mag enige ander baadjie/ hemp voor of na wedstryde aantrek nie.

SPORTKLERE ATLETIEK
Kleure-atletiek:
Rooispan Rooi hemp en blou sportbroek
Blouspan Blou hemp en blou sportbroek
Sone en  Noord – Boland
 Skool verskaf aan dogters en seuns ‘n atletiekhempie.
RUGBY

Navy PT-short – nie Quantec
TENNIS
Seuns  Blou quantec kortbroek.  Wit en blou tennishemp (gholfhemp) Eerstespan kry ‘n geborgde tennishemp. Ander spanne bestel ‘n wit en blou gholfhemp by Mev. R. Aubrey – 0285141361.
Dogters
 Blou quantec kortbroek of blou tennisrompie.  Wit en blou tennishempie. Eerstespanne kry geborgde tennishemp. Ander spanne bestel ‘n wit en blou gholfhemp by Mev. R. Aubrey
TOUTREK
Seuns  Blou PT-broek 0f Blou Quantec broek  Sokkies – Skool se rugbysokkies. Dogters Blou Quantec broek  Rooi  Sokkies – Skool se rugbysokkies
NETBAL
Navy Rompie. Skool neem bestelling by dogters wat kort en laat maak dit self. Rooi gholfhemp met of sonder moue.
HOKKIE
Seunshokkie Navy quantec PT-short en Rooi gholfhemp – soos vir LO
Eerstespanne ontvang geborgde hempde
Dogtershokkie Navy Rompie en Rooi gholfhemp – soos vir LO
Eerstespanne ontvang geborgde klere
KRIEKET
Wit PT-Short of Wit langbroek Wit Hempie
Eerstepanne kry ‘n geborgde hemp ___________________________________________________________________

                    

LO–DRAG
Dogters en seuns gebruik voortaan die rooi T–hemp en kortbroek / oorvouromp vir LO-doeleindes.
Leerders mag ook die skoolsweetpak aantrek indien hul LO–prakties het.
Tekkies moet nog steeds eenvormige sporttekkies wees. Oorwegende wit tekkies word voorgeskryf!
Aangesien die sportdrag ingefasseer word en verpligtend is vir gr. 8 en alle nuwe inskrywings, mag gr. 11 – 12 nog steeds die “ou sportdrag” as LO–drag gebruik.