OUERKOMITEE

OUERKOMITEE -2019

Baie dankie aan die ouerkomitee van 2018 wat ongelooflike werk gelewer het.  Elkeen van hierdie lede het die afgelope jaar ‘n groot sukses gemaak.  Baie dankie aan mev. Riana Cronje wat uittree as voorsitter.  Dit was so maklik en lekker om saam met haar te werk.  Sy het dit lekker gemaak om op die ouerkomitee te dien.  Mev. Corlia Theron tree uit as skakelonderwyseres.  Me. Elzette Berndt sal  as skakelonderwyseres optree.

Mevv. Marinda Boshoff en Sonja Tipps neem die leisels, as voorsitter,  by mev. Cronje oor. Baie dankie ook aan die ouers wat reeds ingestem het om vir 2019 op die ouerkomitee te dien. Die ouerkomitee vir 2019 lyk as volg:

GRAAD 9   GRAAD 10   GRAAD 11   GRAAD 12
1  N Botes   1  M Coetzer   1  L van Zyl   1  W Pienaar
2  L de Jager   2  S Jacobs   2  C Baartman   2  R Groenewald
3  M Houterman   3  A Swart   3  R Cronje   3  L Steyn
4  M Strauss   4  Z Wolfaardt   4  S de Jager   4  I Swart
5  T Rossouw       5  L Steenkamp   5  W van Jaarsveld
        6  S Bruwer   6  K Schutte
        7  N Wessels    
        8  D Marais