VOORTREKKERS

DERDE KWARTAAL 2017
Alet Streicher, die plaaslike kommandoleier, het met trots aan drie Swellies hul erekleure met hul Presidentsverkenner–toekenning kom oorhandig. Anri Bruwer, Ri-El de Jager en Anrais Coetzer is gesoute Voortrekkers wat die hoogste trap bereik het danksy hul sterk karakter en uithouvermoë – GRIT!

 

DSC_0488 DSC_0493 DSC_0495 DSC_0503