TENNIS

TENNIS 2018

Swellie tennis sê dankie. Die eerste en tweede tennisspan van Hoërskool Swellendam pronk hier met hulle nuwe tennishempde geborg deur Peter Buttner. Die span speel hierdie kwartaal 5 wedstryde en ons gaan breë bors op die baan. Dankie Peter Buttner. Ons waardeer dit opreg!!
44575459_1898793403519117_667411130087374848_o 44852264_1898446930220431_2021811964321202176_n

Tennisafrigting met Rian van den Berg

 

TEN4 TEN3 TEN2 TEN56 TEN6TEN3

IMG-20170220-WA0012 IMG-20170220-WA0013