KUNS

KUNSLEERDERS PRESTEER
Die kunsleerders se uitslae van die Overberg Eisteddfod is as volg:
Henco Arlow – Goud
Anike Swart – Cum Laude
Femke Houterman -Brons
Robin Bruce – Goud
Mariana van Deventer -l Cum Laude
Arlette Pienaar – Brons
Emily Gugel – Goud
Yvette Boshoff – Cum Laude asook ‘n medalje
Leslie-Ann Burgess – Silwer
Eslé le Roux – Goud

Die kunsklas van Esmě Smit het Saterdag die bekende Joseph van Andrew Lloyd Webber, by Theatre on the Bay, in Kampsbaai gaan kyk. Hier is hul saam met die hoofrol dansers.

14183701_1100422396689559_2247916012618612552_n

 

 


Die leerders van die Esmé Smit-privaat kunsskool het vanjaar weer eens uitstekend presteer by die Ratem Eisteddfod en bewys dat hulle nie skrik vir ‘n skoon bladsy nie.Die uitslae is as volg:
Anrais Coetzer            – Goud +   ;   Anri Bruwer – Goud +
Christie Basson – Goud +   ;   Henco Arlow – Goud +
Liam Lovegrove – Goud +   ;   Mariana van Deventer – Goud +
Corli Steyn – Goud   ;   Rohan Jansen van Vuuren – Goud
Louw Jordaan – Silwer