NETBAL

NETBAL 0/18 A:  VLNR: Robyn-Rouche Damons, Amber Witbooi, Nasley Hendricks, Lourensa Stemmet, Anneeda Abrahams, Jaydrunique Witbooi, Martine van Blommestein, Rashieda Alexander, Ivana Johnson, Teri-Leigh Meyers, Skoolhoof: N. Pelser, Hulp Afrigter: W. Meyers, Afrigter: C. le Roux.m_Netbal2017

m_B

Die 0/15 A span: Van LNR:   Mev. S. Weichelt (Afrigter)  Cornel Matthyssen, Chanelle van Antwerpen, Berne-Lee Moodi, Zyrtè Gertse, Sowyda Cloete, Jozandri Pieterse (kaptein), Carlin – Lee Stewart (afwesig)

NETBAL BLINK BEHOORLIK
Gedurende die Junie-vakansie het drie toegewyde netbalspelers die Wes-Kaap verteenwoordig by die jaarlikse “All Ages Netball Tournament” te Boksburg, Johannesburg.
Terri-Leigh Meyers, Annelize Jacobs en Amber Witbooi het van 2 tot 6 Julie die skool se naam hoog gehou. Annelize (O/14) se span het 4 van hul 6 wedstryde gewen en sodoende 9de uit die 22 spannie geëindig. Amber (O/15) se span het 3 wedstryde gewen, deurgedring na die finale rondte en uiteindelik het haar span bo die ander 2 Wes-Kaap spanne geëndig. Terri-Leigh (O/18) se span het 3 van hul 4 wedstryde gewen en op die ou einde 4de uit die 20 spanne geëindig. Baie geluk aan hierdie 3 leerders met hulle puik spel.

Die volgende spelers het die vakansie die Overberg verteenwoordig by die “Interdistrict Netball Tournament”:
Chanelle van Antwerpen (O/15), Jozandri Pieterse (O/16), Martine van Blommestein (O/17), Jaydrunique Witbooi (O/17), Robyn-Riché Damons (O/17), Rashieda Alexander (O/17), Ivana Johnson (O/18) en Lourensa Stemmet (O/18).

Die netbalspanne het ook gaan meeding teen Barrydale op Woensdag, 26 Julie en teen Bonnievale op Donderdag, 27 Julie. Hulle het weereens uitstekend gevaar en net weer bewys waartoe hulle in staat is.

 

NETBALL:
Congratulations and good luck to the following netball stars who are representing the Western Cape at the annual All Ages Netball Tournament in Boksburg (Johannesburg) from 2-6 July.
U/14 Annelize Jacobs
U/15 Amber Witbooi
U/18 Terri-Leigh Meyers
They receive full honourary colours for this achievement.

We are very proud of our netball champs who are respresenting the Overberg district at the Interdistrict Netball Tournament in Wellington from 20-22 July. They are:
U/15 Chanelle van Antwerpen
U/16 Jozandri Pieterse
U/17 Martine van Blommestein, Jaydrunique Witbooi, Robyn-Riché
Damons and Rashieda Alexander
U/18 Lourensa Stemmet and Ivana Johnson
They receive half honourary colours for this achievement.

The U/14 A, U/16A and U/18 A netball teams are looking forward to a weekend of tough competition and excellent netball at the annual Clanwilliam Superspar Interdistrict Netball Tournament held on 4 and 5 August. Parents are urged to please make the necessary payments as soon as possible.

18057788_1324199574311839_7467815730833871153_n
0.14 A & B netbalspanne speel 7 wedstryde byHoërskool Stellenberg. Hul wen en speel gelykop in 4 uit die 7 wedstryde! Geluk, ons is trots op julle!

18119129_1328165757248554_222663894854638793_n
Netbalbane

18033963_1321135011284962_2384458402490975613_n
Robin Riche Damons word aangewys as beste verdedigende speler by die Extreme netbaltoernooi in die Paarl. Hier is sy saam met Erin Burger, Protea senter en Ansu Kemp, internasionale skeidsregter.

17759862_1306481066083690_6696656013891344032_n
O/18 by die Extreme Netbaltoernooi in die Paarl.

17759862_1306481066083690_6696656013891344032_n

Ons A-netbalspanne vertrek na die Paarl vir die Extreme Netbalkliniek. (2-6 April)

m_NetbalOudePost_002 m_NetbalOudePost_004 m_NetbalOudePost_003 m_NetbalOudePost_005
Baie dankie aan Oude-Post wat die hempies geskenk het vir die Extreme Netbalkliniek wat die vakansie in Paarl plaasvind.

IMG-20170330-WA0007
Die 0.14 Netbalmeisies het die kwartaal afgesluit met ‘n danssessie by Cardio Zone Gym.

Baie geluk aan hierdie onderstaande netbal meisies wat gekies is by die Overbergproewe om verder deel te neem aan die Zone1 Proewe.

Annelize Jacobs 0.14

Annelize Jacobs 0.14

Jozandri Pieterse en Mia Groenewald 0.16

Jozandri Pieterse en Mia Groenewald 0.16

Ivana Johnson, Nashley Hendricks,Terii-Leigh Meyers en Lourenza Stemmet 0.18

Ivana Johnson, Nashley Hendricks,Terii-Leigh Meyers en Lourenza Stemmet 0.18

Robyn-Riche Damons, Rashieda Alexander, Jaydrunique Witbooi en Martine van Blommestein 0.17

Robyn-Riche Damons, Rashieda Alexander, Jaydrunique Witbooi en Martine van Blommestein 0.17

 

Amber Witbooi en Chanelle van Antwerpen 0.15

Amber Witbooi en Chanelle van Antwerpen 0.15

947337_913358595451674_7391212125295287117_n 996993_913360555451478_3104976458687351227_n 1909665_913360692118131_897673181305721590_n