NASORG

Ons is baie opgewonde om aan te kondig dat die nasorg amptelik op Dinsdag, 28 April 2015 begin is. Die nasorgsentrum word  by die koshuis bedryf  van na skool (14:10) tot ongeveer 17:15 in die middag.

Suiderlandplase befonds die nasorg en hul maak gebruik van ‘n diensverskaffer wat tydens die nasorg sal toesig hou en die leerders met hul tuiswerk help.Om te begin het ons plekke vir leerders gereserveer en daar is 16 leerders wat van die geleentheid gaan gebruik maak.  As daar enige ouers is wat die verder belangstel, kontak die skool, by 028 – 514 1361, om u naam op die waglys te plaas.
_____________________________________________________________________

m_9