GHOLF

28871035_1622439587821168_2588776324889837568_n 28872203_1622439524487841_1707506253304954880_n

After a wonderful season the golf draws to a close. We are proud of these wonderufl students who held Swellendam High Schools name high where ever they have played tournaments!

SKITTERENDE SWELLIE-GHOLFERS (Mia Groenewald)

Die Swellies Gholfspan het Maandag, 12 Februarie, die tweede rondte van die Boland skoleliga aangepak. Hulle het almal hul vorige punte verbeter en hul gate uit geniet. Mia Groenewald, Raymond van Jaarsveld, Ian Steenkamp en Raymond Koen vertrek eerskomende Maandag (26 Februarie) na Bredasdorp – reg vir strawwe kompetisie!

27503490_1584237698308024_3642322126096908279_o

Raymond Koen, Ian Steenkamp, Mia Groenewald and Raymond van Jaarsveld.