RUGBY

m_Rugby2017

RUGBY 0/19 A:
AGTER VLNR: Armand du Preez, Ruben Engel, Franco van Loggrenberg, Ruan Jacobsz, Andrew van Jaarsveld, Marthinus Stapelberg, Gregory Titus, Dihan van der Walt, Ammazine Jansen.
MIDDEL VLNR: Garfield Khanyile, Albert van Zyl, Uriel Pekeur, Linford Filander, Thumani Libazi, Louwtjie Groenewald, Luwellyn Filander, Adrian Cupido, Keanu October.
VOOR VLNR: Luciano Makhala, Afrigter: R. van Rensburg, Zaun-Lee Jansen, Skoolhoof: N. Pelser, Danfred Sefoor, Afrigter: N. Sefoor, Herschell Hendriks.

m_E

0/15 A rugby
Agter VLNR:   Ronaldino Jonkers, Jacques Carolus, Delano Marais, De Wahl Beck, Pumi Dondolo, Francesco May, Yanga Xuba Middel VLNR:  Ridwaan Stewart, Jaco Brink, Anwill Snyman, Jason Basson, Hayden Sholtz, Marchit Windvoël, Grantley Booise,  Franklin Stuart, Wilfred Sefoor. Voor VLNR:     Dian van Zyl, Chadwin Verwey, Handrè Buys, Mnr. Kirsten (spanbestuurder) Luwatin Booysen (Kaptein), Debrano Plaatjies en Dewet Beck

RUGBY VAAR GOED
Op Woensdag, 26 Julie, het ons rugby seuns gaan meeding te Barrydale. Dit was tawwe kompetisie en het baie uithouvermoë geverg, maar ons manne het weer eens gewys waarvan hulle gemaak is.
Die O/15’s het goed gevaar en gelyk op gespeel. Die O/19 B-span het beslis die dag oorheers. Die A-span het ‘n bietjie swaarder gekry, maar het steeds fantasties gevaar.

Die rugbyseisoen van 2017 het afgeskop en die afrigters en spelers is baie opgewonde oor wat voorlê.  Die eerste span neem reeds in die April vakansie deel aan ‘n toernooi wat op George aangebied word.  Ons was verlede jaar ook daar en dit was ‘n goeie leerskool vir die spelers.

Ons afrigters:

O/19 groep is Mnrre Reinier Janse van Rensburg en Neville Sefoor en vir die O/15 groep is dit Mnr Micheal Lourens.

m_SWD_vs_PRES 004 m_SWD_vs_PRES 011