HOKKIE

m_Hokkie Seuns2017

HOKKIE SEUNS 0/18 A:AGTER VLNR: Zane Burger, Quinn Jacobs, Franco Munnik, Gerrit Cronje, Christiaan Becker, Alberto van Zyl, Louw Jordaan, Adrian Edem, Mynardt van Zyl.VOOR VLNR: Hennie van Deventer, Afrigter: J. van Deventer, Louis van Eeden(o/K), Aaron Mpofu(K), Skoolhoof: N. Pelser, Jean-Pierre Mulder.m_Hokkie Dogters2017HOKKIE MEISIES 0/18 A:AGTER VLNR: Jillian John, Ju-Nique Figland, Mariana van Deventer, Anri Bruwer, Anrais Coetzer, Anke van der Straeten, Maret Swart, Valarie Stander.VOOR VLNR: Zenaide Pietersen, Marschel Tomlinson(K), Afrigter: B. de Villiers, Skoolhoof: N. Pelser, Heike Badenhorts, Audrey Lee.

m_D0/16 A Hokkie dogtersVoor VLNR:  Yvette Boshoff, Maria Gugel (O-Kaptein), Mev. C. van der Merwe (afrigter), Emily Gugel (kaptein), Alice Mbatyaswa Agter VLNR:  Anique Cronje, Mia Streicher, Andrea Auret, Gloria Mbatyaswa, Lizelle Arlow, Sakeena Titus, Micheala Badenhorstm_C0/14 A Hokkie dogters Voor VLNR:  Anmari Bruwer, Joanne Majagosi, Eslè le Roux, Mev. C. van der Merwe, Nimya Venter (Kaptein) Hybri Verhoog, Bonga  Maqukeni
Agter VLNR:  Sue-Ann Skippers, Lynette Meyer, Anè Wolfaard (O-Kaptein), Angela Rooi,  Klara van Niekerk, Amy Coetzee, Linè Pretoriusm_E0/16 A Hokkie Seuns Agter VLNR:  Wilfred Sefoor, Adrè Steyn, Frans-Pieter Coetzer, Hennie Van Deventer  Middel  VLNR:  Anwill Snyman, Jason Basson, Ben Meyer, Francios Scutte, Chadwin Verwey Voor VLNR:  Dewet Beck. Adriaan Edem, Johann van Deventer, Dian van Zyl, Aiden Bruce
___________________________________________________________________

As voorbereiding vir die tweede kwartaal se hokkieseisoen het die seuns en dogters eerstespanne vanaf 1-5 April 2017 op Mosselbaai aan die AJ-Sportweek deelgeneem. Hulle verblyf in die Santostrein was veral ‘n hoogtepunt. Ons is trots om aan die einde van kwartaal 2 te kan sê dat die 0/18A-seuns met mnr. Van Deventer, as hul nuwe afrigter, ‘n goeie jaar ervaar . Hulle spog onder andere met ‘n Bellville-Sportdag-wen oor Overberg en ‘n gelykoptelling teen Robertson. Die 0/18A-dogters is in ‘n jaar waarin daar gebou word. Hulle het ‘n goeie toer gehad en besit die vermoë om goeie en aanskoulike hokkie teen sterk skole te speel. Die 5 dogterspanne en 2 seuns hokkiespanne wat HS Swellendam tans verteenwoordig, is opgewonde en hard aan die oefen vir interskole in Kwartaal 3.

Leerders met uitsonderlike prestasies vir 2017
Aoron Mpofu- nie-reisende reserwe Noord-Boland 0/18G
Gerrit Cronje- nie-reisende Noord-Boland reserwe 0/16
Frans-Pieter Coetzer – Noord-Boland 0/aan hierdie leerders met toernooie wat gedurende die Junievakansie plaasvind.

Baie geluk aanGerrit Cronje (0.16) en Aaron Mpofu (0/18)  wat as reserwes in die onderskeie Noord-Boland spanne opgeneem is.17626372_1302247193173744_7415552435712101931_n

Daar is ‘n wonderlike eenheid en passie wat hierdie jaar onder die hokkieleerders heers.
13512057_1051921698206296_9195868249546883594_n