OLIMPIADES

Leerders van die skool neem aan verskeie Olimpiades deel gedurende die jaar soos bv. Wiskunde Olimpiade, Afrikaanse, Engelse en Algemene Kennis Olimpiades.

2017
Baie geluk aan Jillian John (senior)en Deidré Grobbelaar (junior) wat na die volgende rondte van die Wiskunde Olimpiade deugedring het.

17309574_1289095531155577_5669339226668030017_n