SWELLIE-DEURNAG

Vrydag, 29 Januarie 2016  het ons tweede jaarlikse Deurnag
plaasgevind. Dit was werklik ‘n opwindende aand propvol pret! Deur die loop van die aand was die leerders besig gehou met prettige aktiwiteite soos dans, karaoke, speletjies en nog vele meer.
Daar was baie gelag, gesing, gefliek en gekuier! The Paragon, ‘n sanggroep van Durbanville, het ook opgetree en almal het dit vreeslik geniet. Al was almal moeg die volgende dag was dit
beslis die moeite werd.
Diegene wat dit nie bygewoon het nie, het definitief uitgemis! Ons sien uit na volgende jaar se Swellie Deurnag!

10264491_962232103841923_1925333777845070737_n 12592297_962232277175239_3580580531186914775_n 12642452_962232253841908_7503246888493201001_n 12647085_962231910508609_7337323126978549394_n 12647149_962232123841921_4030672402186544736_n 12647524_962232317175235_5456574231072087207_n 12654226_962232047175262_8596735824764874780_n 12654591_962231923841941_3515603568393948931_n 12661892_962231980508602_4636536853250137548_n

 

 

 

 

 

SWELLIEDEURNAG