KOMPETISIES

WISKUNDE –KOMPETISIE:
Op 5 Mei het ‘n groepie leerders van gr. 8 – 11 deelgeneem aan die Burger se aanlyn Wiskunde-kompetisie. Jillian John, gr 11-leerder, het onder die eerste 50 uit al die deelnemers gekom en neem op 5 Augustus aan die finale rondte in Durbanville deel. Baie geluk!