SWEM

SWIMMING

Our swim team has been on the go and training very hard this year.  We have hosted our new, soon-to-be annual, SWELLIES 400 METER CHALLENGE this year.  On Thursday, 29th November, our dedicated swimmers who have been training throughout the exams came together to swim 16 uninterrupted laps.  This event is an ‘open event’, which means all ages and genders competed together.  We proudly announce the top positions:
First place (and current record holder)  :         Dian van Zyl        (6:07:52)
Second place :          Ryan Boshoff     (6:17:54)  Olyfkrans College)
Third place :              Anique Cronje  (6:58:02)
It was wonderful to watch the competitors challenge each other in the water!  The results were really pleasantly surprising and we look forward to hosting the next challenge!
We would like to thank every swim club member for their dedication to training thus far.  We look forward to great results early in next year with our ‘colours gala’ and hope for some wonderful competitive events to come!  Keep training this December, kids!  “Quitters never win, because Winners NEVER quit! “

2018 SWEMGALA

28467681_1615853551813105_1656363462777479469_n 28471594_1615853408479786_8943668483831928406_n

Mia Streicher , Vernique Wessels en Anique Cronje wat aan swemgala by Ruens Kollege deelgeneem het.

SWELLIE-SWEMMERS SKITTER
Drie van ons swemmers aan ‘n swemgala te Rûens Kollege deelgeneem. Anique Cronje, Vernique Wessels en Mia Steenkamp het verskriklik goed presteer en elkeen het haar persoonlike beste tye verbeter. Die resultate is as volg:

Anique  verwerf ‘n 2de plek vir die 50m vlinderslag, ‘n 2de plek vir die 50m rugslag en ‘n fantastiese 1ste plek vir die 50m vryslag.Vernique verdien ‘n 1ste plek vir haar 50m vryslag en Mia palm ‘n 2de plek vir die 50m vryslag in.

Ons is baie trots op hierdie drie Swellies wat besonder goed kop-bo-water kan hou!

swembad8

swembad3

swembad1

swembad 11

swembad 10

swembad 10

swembad 7

swembad 2

SKITTERENDE SWEMGALA 2017
Swellies het die geleentheid gekry om op 7 Februarie aan hulle eerste Swemgala sedertien die regmaak van die swembad deel te neem! Hulle het vroeg vertrek en die middag in goeie gees teen Hoёrskool Robertson meegeding. Ons het ons uitstekend van ons taak gekwyt en met 10 eerste plekke, 4 tweede plekke en 2 derde plekke weggestap. Baie geluk aan al die swemmers wat so goed presteer het sowel as Juffrou Berndt asook Juffrou Weichelt wat hulle vergesel het. Ons hou julle met afwagting dop in die toekoms!

16142463_1230551680343296_7133042955207394532_n

16113942_1230551113676686_4244740200509400791_n

15976952_1230551323676665_4711764547391968716_n

15965253_1230551933676604_1543325840012135800_n

16003159_1230551493676648_875448544609296726_n