DANS

2017-06-27_16.52.06 FB_IMG_1495133863837

Die Made 2 Move dansstudio se leerders, Maria Gugel, Amy Coetzee en Mia Groenewald  het weer baie goed gevaar by die jaarlikse TDA eisteddfod.

Twee van ons leerders het saam met Charlene se “Made to move” dansgeselskap aan ‘n Internasionale byeenkoms in Kroasië deelgeneem. Mia Groenewald en Amy Coetzee het wêreldklas-ondervinding opgedoen en met trots ons skool en land verteenwoordig.

IMG-20170503-WA0000