SKAAK

Twee neefs, Gabriël Francke en Ayabonga Daki maak slim kopskuiwe en wen 0/16 goud en silwer medalje onderskeidelik by ‘n skaaktoernooi op Robertson. Hoërskool Swellendam is trots!

skaak

 

PUIK SKAAKPRESTASIE
Op 20 Februarie het 9 van Hoërskool Swellendam se leerders aan die Noord-Boland skaakproewe deelgeneem en 7 van hierdie leerders het deurgedring na die finale proewe! Gabriel Francke, Ayabonga Daki, Austin Classen, Simphiwe Johnson, Franco Filander, Marquin George en Shane Arends gaan die skool se naam hooghou in Caledon op 23 Maart. Baie geluk, Swellies!

27867480_1601115979953529_2151732063115981599_n 27867648_1601116136620180_7310341168703170184_n 27971718_1601116346620159_822203447909377777_n 27972762_1601116256620168_7356186825099816158_n 28058669_1601116829953444_7508764223754093047_n

 

 

18221797_1336265846438545_2361047479549851915_n

18268622_1336265889771874_5333150862859942509_n

Foto’s bo:  Skaak teen Bonnievale op 3 Mei was goeie ondervinding. 10 spelers van elke skool het elk twee wedstryde gespeel. Swellendam het in geheel gewen! Ons maak weer so.

Overberg-skaakproewe
Die Overberg-skaakproewe, wat bestaan uit 13 wedstryde per kind wat oor 3 geleenthede afgelê word, loop ten einde op 31 Maart/1 April te Caledon.  Hier word die Overberg –span aangewys na twee dae se verdere konsentrasie en gefokusde spel.
Die volgende Swellies neem deel om in aanmerking te kom vir spanposisie:  Anneeda Abrahams, Aanisah Stewart, Gabriel Francke en Ruan Conradie.  Juf Mouton sal hul na Caledon vergesel.

16406682_1243659182365879_1510585680776925936_n 16425928_1243659289032535_5942786752677783271_n 16427739_1243659409032523_1457159361487013472_n
16388027_1243659089032555_918123496119076793_n



m_IMG_1749

m_IMG_1757