INTERSKOLE 2019

DIRIGENTE
Baie geluk aan die volgende Interskole-dirigente wat reeds verkies is.  Ons sien uit om saam met hul gees te bou, in die oploop na Interskole:  Ammezine Jansen, Jenovan Windvogel, Keanu October, Mia Groenewald, Maret Swart en Maria Gugel.