ATLETIEK

 

44365082_1894948800570244_4631476119625793536_nSwellie atlete het Saterdag (20/10) deelgeneem  aan die Bredasdorp Top 10 atletiekbyeenkoms. Baie geluk aan Ronaldino Jonkers wat  ‘n eerste plek in die verspring S 0/15 gekry het.

TALENTVOLLE TOPATLETE
Op Vrydag, 9 Maart, het 20 van Hoërskool Swellendam se atlete aan die Logos top 20 byeenkoms gaan deelneem. Ons atlete het puik resultate gelewer!
Vir elke ouderdomsgroep is die 3 beste atlete van die aand aangekondig:
Suné Mhano – 1ste (O/15 dogters)
Debrahano Plaatjies – 2de (O/15 seuns)
Maret Swart – 1ste (O/17 dogters)
Rashieda Alexander – 3de (O/19 dogters)
Diego Lotz – 2de (O/19 seuns)
Grant Willemse – 1ste (O/19 seuns)
Baie geluk aan ons Sweedse-aflosspanne. Die dogters asook die A-span seuns het ‘n eerste plek behaal en ons B-span seuns ‘n derde plek. Baie geluk aan al ons atlete wat Vrydagaand puik presteer het en ons skool se naam hoog gehou het. Julle was sowaar uitstekend!

29025792_1622437454488048_4399350471765000192_n Top 20 atlete

ALLEMINTIGE ATLETE ( Maret Swart )
Op Saterdag, 10 Februarie, het Hoërskool Swellendam se atletiekspan aan die Sone-byeenkoms in Bonnievale gaan deelneem. Ons atlete het baie goed gevaar en daar is talle atlete wat in die Sone-span opgeneem is en komende Saterdag, 17 Februarie, aan die Noord-Boland byeenkoms in Worcester gaan deelneem. Baie geluk en sterkte aan al ons atlete.

22

KLEURE – ATLETIEK 2018
Ons poog om weer volgende jaar vir die blou en rooi spanne eenvormige T-hemde te laat dra.  Die koste sal R40 per hempie wees en kan in die eerste week by die skool bestel word.  Daar sal voorbeeldhempies wees wat aangepas kan word, sodat jy kan seker 

19642226_1580882228643571_5963669571774422697_n 26907251_1580882165310244_327672168511807644_n 26994239_1580882185310242_6210683909511665472_n 26961896_1878722152167290_2101244438679803436_o 27021597_1878721358834036_5592642908836839788_o 27021956_1878722508833921_6219163087868904029_o 27023378_1878721272167378_5416098377823275334_o

27072426_1577644532300674_7160528449368633834_n

26903770_1577644572300670_1552078155208086924_n

26904279_1577644765633984_6283894517854269724_n 26903770_1577644572300670_1552078155208086924_n

27332235_1577644845633976_4957352564771709196_n

 

26994184_1577644808967313_6249123929975487678_n

26992361_1577644632300664_6106278406851021007_n

26991584_1577645045633956_8854915149763084214_n 26991582_1577644708967323_2879808213215811877_n

26815382_1577645205633940_5333757138129710235_n