SWELLENDAM

Hoërskool

High School

Altiora Semper since 1915
Webblad besoekers:
1108

Welkom by Hoërskool Swellendam:
Die skool waar die leerders saak maak.

Akademie

Ons fokus op die ontwikkeling van elke individuele leerder se akademiese potensiaal met 'n 100% matriekslaagsyfer in 2022 en 2023.

Sport

Ons mag dalk 'n klein skool wees maar die skoolgees van Hoërskool Swellendam is die beste op die sportveld.

Kultuur

Dit is kuns, dans, musiek, koor en redenaars. Ons skool bied vele kulturele aktiwiteite vir talentvolle leerders.

Hoërskool Swellendam Opedag 

Jaartema: SOUND

MISSIE + VISIE

"Education is the passport to the future, for tomorrow belongs to those who prepare for it today." - Nelson Mandela

MISSIE

Ons lewer toekomsgerigte leerders wat met selfvertroue die lewe aanpak deur:
• Die ontginning en ontwikkeling van  die volle potensiaal van elke leerder.
• Leerders te lei tot kritiese en selfstandige denke en die basis te vorm van onafhanklike en gebalanseerde volwassenes.

VISIE

Ons strewe na:
•  Die skep van ‘n gesonde balans tussen akademie, sport en kultuur.
•  Die daarstelling van ‘n aangename en gemaklike skoolatmosfeer waarin leerders kan uitblink.
• Die vestiging van ‘n selfonderhoudende skool.

KERNWAARDES

Eerlikheid • Selfrespek • Selfbeheersing • Verantwoordelikheid • Respek vir andere en hul goedere • Demokrasie • Begrip en waardering vir kultuur- en taalverskille • Aanpasbaarheid by veranderende omstandighede

Hoërskool Swellendam

Altiora Semper - Altyd hoër. Saam streef ons altyd daarna om nuwe hoogtes te bereik
Volg ons op

SKOOLBESTUUR

Beheerliggaam

Die beheerliggaam is verantwoordelik vir skoolbestuur en bestaan uit ouers, onderwysers en leerders.

Personeel

Die personeel is verantwoordelik vir die dagbestuur van die skool.

Leerders

Die VRL word deur die onderwysers en leerders verkies, en die ander leerderleiers word deur opvoeders en leerders verkies.

Huis Excelsior

"Koshuisbrood maak ysters groot."
Koshuisvader: Mnr. R Janse van Rensburg
Weeklikse akkommodasie vir leerders van graad 1 - 12
Sukses kom van harde werk.
Met 'n 100% slaagsyfer in 2023, is Hoërskool Swellendam se fokus baie akademies gerrig. Elke kwartaal neem ons leerders deel aan olimpiades en woon ekstra klasse by. Akademiese prestasie speel 'n belangrike rol in die ontwikkeling van jong mense in die samelewing.
Elke jaar het ons baie talentvolle leerders wat deelneem aan eisteddfods en kompetisies waar hulle Hoërskool Swellendam verteenwoordig. By die skool word kuns, dans en musiek as vakke aangebied in die AOO-fase. Leerders neem ook deel aan redenaars en koor.
By Hoërskool Swellendam word al die leerders aangemoedig om aan sport deel te neem en daar is altyd ander Swellies wat hulle sal ondersteun langs die veld.
Skoolgees is goeie spangees.
Copyright © 2024 Hoërskool Swellendam.
Designed by Innovate Triumph Design Studio
Updated by Swellendam High School
graduation-hatlicenseuserscrossarrow-downtext-align-right linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram