MUSIEK

68249261_2337950912936695_4772952166262374400_o

Hoërskool Swellendam het vanjaar vir die eerste keer in die geskiedenis aan die Worcester Eisteddfod deelgeneem. Dit het tussen 18 en 30 Julie 2019 plaasgevind, en dit het sommer op ‘n hoë noot afgeskop. Die Swellie musikante het altesaam 15 inskrywings gehad en die volgende uitslae is behaal:

  • Kaywin Baartman het 2 goue sertifikate ontvang en 1 silwer vir klavier.
  • Kira Groenewald het 1 goud  verower en 1 silwer vir  klavier.
  •  Karla Koekemoer:  2 goud vir blokfluit
  • Inge Swart: 2 goud en 1 silwer vir blokfluit
  • Maret Swart het 2 silwer vir blokfluit ontvang
  • Madi Louw het 2 goue sertifikate verower vir blokfluit.

Baie geluk aan hierdie leerders. Dit is sowaar ‘n goeie prestasie. Ons is baie trots op julle.

16684017_1267096340022163_3182175057723665646_n

 

16939159_1267096823355448_7348611152148898193_n - Copy - Copy - Copy - Copy