MATRIEKS 2018

Matrieks 2018

2018 NSS – HERMERKE:

Ons wil graag baie geluk se aan JB Steyn (80%), Marle Marx (80%) en Inamari Neethling (80,16%) wat na afloop van die hermerke ook ‘n A-simbool behaal in die NSS – eksamen behaal het.
Ons is geweldig trots op julle en is saam met julle bly oor die mooi prestasie.
Hoërskool Swellendam se matriekklas, van 2018, het in totaal 7 A-kandidate opgelewer. Weereens baie geluk aan jul die matrieks van 2018 met jul pragtige uitslae.