OUERKOMITEE

Hartlike woord van dank aan ‘n wonderlike ouerkomitee, onder leiding van mevv. Boshoff en Tipps wat hierdie jaar weer bereid is om die skool te help. Dankie vir voorvat en planne maak, vir al die snoepies, reëlings en fondsinsamelings. Ons sien elke beweging raak en waardeer baie. Ons wens jul ook alle sterkte en voorspoed toe met die wintersportprogram!

OUERKOMITEE -2019
Mevv. Marinda Boshoff en Sonja Tipps neem die leisels, as voorsitter,  by mev. Cronje oor. Baie dankie ook aan die ouers wat reeds ingestem het om vir 2019 op die ouerkomitee te dien. Die ouerkomitee vir 2019 lyk as volg:

GRAAD 9 GRAAD 10 GRAAD 11 GRAAD 12
1  N Botes 1  M Coetzer 1  L van Zyl 1  W Pienaar
2  L de Jager 2  S Jacobs 2  C Baartman 2  R Groenewald
3  M Houterman 3  A Swart 3  R Cronje 3  L Steyn
4  M Strauss 4  Z Wolfaardt 4  S de Jager 4  I Swart
5  T Rossouw 5  L Steenkamp 5  W van Jaarsveld
6  S Bruwer 6  K Schutte
7  N Wessels
8  D Marais