MNR & MEJ HOëRSKOOL


mnr mej
MR & MISS HIGH SCHOOL:2019

mnr emjYvette Boshoff en Albert van Zyl

Yvette Boshoff het as Mej Hoërskool die behoefte by die stortingsterrein gesien volwassenes en kinders met sop en vars broodjies bederf.
Sy het ook op 12 Julie die Herberg Kinderhuis (Robertson) besoek en die formele aandrok waarin sy aan Mnr & Mej Hoërskool deelgeneem het, aan ‘n matriekdogter geskenk vir haar matriekafskeid. Yvette het ook klere en lekkers geskenk aan die kinderhuis.
Baie dankie Yvette, jy het baie hartjies bly gemaak.

Yvette Boshoff

Yvette Boshoff

66857962_2293925454005908_6586489539924066304_n 67138351_2293925360672584_4809167064214274048_n 67267331_2293925540672566_5371191533787676672_n