INTERSKOLE 2019

DIRIGENTE
Baie geluk aan die volgende Interskole-dirigente wat reeds verkies is.  Ons sien uit om saam met hul gees te bou, in die oploop na Interskole:  Ammezine Jansen, Jenovan Windvogel, Keanu October, Mia Groenewald, Maret Swart en Maria Gugel.Interskole Program 2019

m_Dirigente1

m_Bybelvasvra JuniorsBybelvasvra Juniors:
Agter vlnr: Kaywin Baartman, Mieke Botes, Kari van As, Liané de Jager Voor vlnr:  Coenrad van Niekerk, mev. Rika Mouton (afrigter), Max Tomlinson, mnr. Nicholas Pelser (skoolhoof), Eben Kruger

m_Bybelvasvra SeniorsBybelvasvra Seniors:
Agter vlnr:  Ané Wolfaardt, Lianne Steyn, Jana Muller, Nimya Venter, Kayla Baartman
Voor vlnr:  Anmari Bruwer, mev. Rika Mouton (koördineerder), Klara van Niekerk, mnr. Nicholas Pelser (skoolhoof), Gertruida Edons

m_Gholf1

Gholf
Agter vlnr: Ian Steenkamp, Raymond van Jaarsveld, mev. Stella Weichelt (organiseerder), Michael Conradie
Voor vlnr: Chadwin Verwey, Wilfred Sefoor, mnr. Nicholas Pelser (skoolhoof), Mia Groenewald (kaptein), Afwesig: mnr. Kobus van Loggerenberg (afrigter)

m_Redenaars 2

Redenaars
Agter vlnr: Maret Swart, Nina Houterman, mev. Corlia Theron (organiseerder), mnr. Nicholas Pelser (skoolhoof), Andrea Boshoff, Ané Wolfaardt, Inge Swart
Voor vlnr:  Yvette Boshoff, Emily Gugel, Anné van Zyl
m_Skaak

Skaak
Agter vlnr: Wynand Swart, Pieter Marais, Simphiwe Johnson, Ayabonga Dakie, Jeffline Dagala
Voor vlnr: Franco Philander, mev.Rika Mouton (koördineerder), Gabriël Francke (kaptein),mnr. Nicholas Pelser (skoolhoof), Amy Pekeur