SKAAK

SKAAK
Ses Swellies, Marquin George, Shane Arends, Gabriel Francke, Ayabonga Daki, Austin Claassens en Franco Philander het deurgedring tot die finale rondte Overberg Skaakproewe te Caledon op 23/24 Maart 2019.  Hul speel 6 wedstryde van 2 uur elk.  Uitslae behoort volgende kwartaal bekend gemaak te word.
Agt van ons leerders het deurgedring tot die finale rondte proewe wat op 8-9 Maart 2019 te Caledon plaasgevind het.  Gabriël Francke (kaptein), Simphiwe Johnson, Lee Carlos Jacobs en Pieter Marais moes 0/18 meeding terwyl, Franco Philander en Ayabonga Daki asook Amy Pekeur en Jeffline Dagala 0/15 gespeel het.  Ons is trots om te sê dat Franco, Amy en Jaffline uiteindelik opgeneem is in die Overberg-span wat in Meimaand aan die Wes-Kaap proewe in Mosselbaai gaan deelneem.  Opregte dank aan mnr Aldo Pekeur wat vanjaar die groep help afrig en met entoesiasme meedoen.