COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
https://sacoronavirus.co.za/



Gottfried Mocke, oudleerder van Hoërskool Swellendam, is pas aangewys as WYNMAKER VAN DIE JAAR! Dit is vir Hoërskool Swellendam ‘n eer om vir Gottfried geluk te wens met hierdie besondere prestasie. Ons weet dit is ‘n prestasie wat gepaard gaan met kennis, kreatiwiteit en harde werk. Ons is trots op hom en trots om hom ‘n oudleerder van die skool te noem.


