AKADEMIE

INTERVENSIEKLASSE / ONDERSTEUNINGSKLASSE
Intervensieklasse Dinsdae & Donderdae van 14:00 – 14:45.  Dinsdae word ondersteuningsklasse aan vakgroepe aangebied word. Donderdae is individuele ondersteuning. Opvoeders sal leerders identifiseer en leerders uitnooi om die ondersteuningsklasse by te woon. Dit staan leerders ook vry om afsprake met opvoeders self te maak.

DCIM101MEDIADJI_0140.JPG

DCIM101MEDIADJI_0140.JPG

 Graad 10,11 & 12 leerders kan die skool nader om ekstra vakke (8ste) vak te neem,