PRESTASIEAAND

TROFEË EN TOEKENNINGS
GHOLF
Beste Speler: Mia Groenewald
SWEM
Beste swemmer:  Annabelle le Grange
TOUTREK
Beste dogters toutrekker: Chanelle van Antwerpen
Beste seuns toutrekker: Ammezine Jansen
TENNIS
Seuns enkelspelkampioen: Hennie van Deventer
Dogters enkelspelkampioen: Klara van Niekerk
KRIEKET
Beste speler (seun): Wilfred Sefoor
Meeste vordering: Ruben Marè
ATLETIEK
Beste atleet (dogter): Andrea Boshoff
Beste atleet (seun): Francesco May
HOKKIE
Beste speler (dogter) :    Violet-Ann Strauss
Beste speler (seun):    Franco Munnik
Mees belowende junior speler (dogter): Charné van Zyl
NETBAL
Beste speler:    Annelize Jacobs
Mees belowende senior speler: Cornel Matthysen
Mees belowende junior speler: Suné Manho
Beste prestasie in netbal:  Amber Witbooi
RUGBY
Beste speler:    Ammezine Jansen (o/19) / Quiline Scholtz (o/15)
Mees belowende voorspeler:  Thumani Libazi (o/19) / Marius Stander (o15)
Mees belowende agterspeler: Handre Buis (o/19) / Cornell Davids (o/15)
SPORTDOGTER VAN DIE JAAR
Eliska Pienaar
SPORTSEUN VAN DIE JAAR
Francesco May
VEELSYDIGSTE SPORTDOGTER 
Chanelle van Antwerpen
VEELSYDIGSTE SPORTSEUN
Paul Jordaan
BESTE VORDERING IN MUSIEK – JAKO TOMLINSON FAMILIE TRUST TROFEE EN KONTANT PRYS
Kaywin Baartman
REDENAARSKOMPETISIE VAN DIE SKOOL
Senior Redenaar: Maria Gugel
Junior Redenaar: Inge Swart
KULTUUR – VEELSYDIGSTE LEERDER:  RIANA HUMAN TROFEE
Maret Swart
DIENS BO EIE BELANG: ROTARY-TROFEE
Maria Gugel
SPESIALE PRYS
Mia Steenkamp
Megan van der Westhuizen: Neem deel aan die Provinsiale Vaardigheidskompetisie en word as naaswenners aangewys. Ontvang sertifikaat, medalje en trofee.
Tweede kompetisie word hul gebak beoordeel en aangewys as Provinsiale wenners. Ontvang Boekprys
Emily Gugel: Nasionale wenner van die Verbruikerstudies Olimpiade.
Trofee, Sertifikaat van Universiteit Vrystaat,  Sertifikaat van ICA kookskool,
Beurs van R20 000.
As Nasionale wenner verwerf sy dan ook Volle Erekleure.
ROTARY ANN-BEURS: DOGTER IN GR. 12 WAT PRESTEER IN AKADEMIE, SPORT EN KULTUUR
Emily Gugel
EERSTE DRIE POSISIES IN ELKE GRAAD IN JUNIE- EN SEPTEMBER EKSAMEN
Gr. 8  3 Max Tomlinson
2 Jan-Hendrik Engelbrecht
1   Coenrad van Niekerk  95%
Gr. 9  3   Liané de Jager
2   Anné van Zyl
1   Litha Schutte  93%
Gr. 10  3   Eslé le Roux
2   Klara van Niekerk
1   Nimya Venter  90%
Gr. 11  3   Mari Koegelenberg
2   Carlin-Lee Stewart
1   Wilfred Sefoor  80%
Gr. 12  3 Lianne Steyn
2   Emily Gugel
1   Yvette Boshoff  96%

AKADEMIESE PRESTASIE
Gr. 9 Junior Akademie: Litha Schutte
Anné van Zyl
Half-erekleure:  Gr. 10 Kira Groenewald
Nicolette Jacobsz
Gr. 11 Mari Koegelenberg
Carlin-Lee Stewart
Hennie van Deventer
Gr. 12 Mia Groenewald
Volle Erekleure:
Gr. 10 Anmari Bruwer
Eslé le Roux
Anke van der Straeten
Klara van Niekerk
Marenelle van Zyl
Nimya Venter
Gr. 12 Yvette Boshoff
Emily Gugel
Maria Gugel
Amy Hugo
Lianne Steyn
Maret Swart

SPESIALE AKADEMIESE TOEKENNING
Gr. 8 & 9  – 90% / Gr. 10 – 12 – 85%
Slegs aan gr. 12 leerder. Al 5 jaar aan vereiste voldoen.
(9 – 1 eksamens)
Yvette Boshoff
Emily Gugel
Lianne Steyn

MOOLMANBEURS
Dux Leerder: Alet-Mari Snyman
m_IMG_3282 m_IMG_2983 m_IMG_3205 m_IMG_3235 m_IMG_3239 m_IMG_3240 m_IMG_3249 m_IMG_3252 m_IMG_3258 m_IMG_3269 m_IMG_3272 m_IMG_3281