KLEREDRAG

SKOOLTASSE 2020
Skooltasse MOET by die skool se winkel gekoop word.

SPORTKLERE
Algemeen :    Rugbyspelers daag op vir wedstryde in formele skooldrag. Hulle moet na die wedstryd skooldrag of ‘n volledige sweetpak dra.
Netbal- en hokkiespelers mag by wedstryde opdaag met sportdrag en hul bly na wedstryde in hul betrokke sportdrag.

LEWENSORIËNTERING KLEREDRAG
Dogters en seuns gebruik voortaan die rooi T-hemp en kortbroek. oorvrourom vir LO-doeleindes.
Leerders mag ook die skoolsweetpak aantrek indien hul LO-prakties het.
Tekkies moet nog steeds eenmvormige sporttekkies wees. Oorwetende wit tekkies word voorgeskryf!

KLEREDRAG:  VERSTELLING/ REGMAAK
Dit het onder ons aandag gekom dat daar leerders is wie se skooldrag herstelwerk of aandag nodig het.  Indien u enige herstelwerk of verstelling wil aanbring kan ons die volgende bekwame naaldwerk dames se inligting aan u deurgee.
Mev. Mavis Snyman  072 494 0918 of 079 181 7369
Mev. Ria Simons  028 5143739 of 082 771 2574