AKADEMIESE GALA-AAND

AKADEMIESE GALA-AAND 2020
Baie geluk aan al die Top 10-leerders wat uitgenooi was om die gala-aand op Vrydag 6 Maart 2020, by te woon.
Baie geluk met jul pragtige punte! Ons is baie trots op jul almal.
Spesiale woord van dank ook aan mev. Grady Tomlinson Zeeman, wat die gasspreker by die geleentheid was!
Baie dankie ook aan mev. Suzann Swart vir al haar moeite met die spyseniering asook mnr. Christie Conradie vir al sy moeite met die mooimaak van die saal.