Matriekuitslae 2020

Wilfred Sefoor
Hennie van Deventer

NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT EKSAMEN 2020
TOPPRESTEERDERS PER VAK
INGENIEURSGRAFIKA EN – ONTWERP: MERIETELYS

Gedurende die 2020 NSS-eksamen het Michael Conradie daarin geslaag om 96% vir Ingenieursgrafika en -Ontwerp te behaal. Met hierdie pragtige IGO-punt, het Michael die 7de plek op die Wes-Kaap se Top 10 – lys vir IGO behaal.
Michael ons is baie trots op jou!
Baie geluk met die besonderse prestasie. Jy het weereens bewys dat harde werk, sukses meebring!
Net die beste wense vir jou in 2021.