OLIMPIADES & KOMPETISIES

Die volgende leerders neem 18 Mei deel aan die tweede rondte van die Old Mutual Wiskunde Olimpiade: vlnr Juniors (Gr 7-9) – Zoey van der Westhuizen, Lizzy Franken, Jean Mouton en Ella Becker; Seniors (Gr 10-12) – Paul Jordaan en Litha Schutte. Hierdie is nog ‘n geleentheid om hul kennis probleemoplossend toe te pas. Ons wens hul sterkte toe!

May be an image of 6 people and people standing

Good luck to Jozé Syfers and Gailynn Gaffley who are representing our school at the Museum High School Speech Evening. (18 May 2021)

May be an image of 2 people, people standing and indoor

WISKUNDE OLIMPIADE

Die volgende vier leerders het deurgedring na die tweede rondte van die Old Mutual Wiskunde Olimpiade wat op 18 Mei 2021 plaasvind:
Paul Jordaan en Litha Schutte (gr. 11) Lizzy Franken en Zoey van der Westhuizen (gr. 8)
Baie geluk en sterkte met verdere voorbereiding!


Proverto Olimpiade
Ons is trots daarop dat daar vanjaar 25 leerders, van gr. 10 – 12, ingeskryf het vir die Proverto Olimpiade.  Hierdie leerders neem Besigheidstudies en/of Rekeningkunde.  Die eerste rondte het op 12 Mei plaasgevind.

ADMATHS

Sewe Admaths-leerders het 12 April hul eerste formele toets vir 2021 by die Hoërskool Swellendam afgelê. voor vlnr: Lizzy Franken, Litha Schutte, Coenrad van Niekerk, Eben Kruger, Julindie van Brakel
agter: Mev R.Mouton (fasiliteerder), Christiaan Klopper, Ruben Marè, mnr N. Pelser (skoolhoof).

Baie geluk aan Klara van Niekerk wat deelgeneem het aan ‘n nasionale spelkompetisie en deurgedring het na die 2de deel van die kompetisie. Ons is trots op jou!