REDENAARS

Die volgende sprekers het virtueel aan 2021 se ATKV-redenaarskompetisie deelgeneem. Ons sê vir hulle baie dankie vir hul ekstra moeite en ook vir die ouers wat hulle so mooi ondersteun het.

Juniors  :  Mia Burger, Thys Lourens en Annebelle Hanekom

Seniors :  Inge Swart en Nina Houterman