SPORT

Kliek hier: https://www.youtube.com/watch?v=QJ9HJXIDNRU

Somersporte:        Atletiek, tennis, krieket, swem, gholf, toutrek en rolbal

Wintersport:        Rugby, netbal, seunshokkie en dogtershokkie

Ander:                  Ruitersport, Skaak

Buitesport:          Leerders het ook die geleentheid om by plaaslike klubs vir onder andere karate, ballet, moderne dans en perdy in te skakel.
.

Die skool beskik oor 6 tennisbane wat op die skoolgrond geleë is.  Die Hoër- en Laerskool beskik verder oor ‘n rugbyveld, ‘n atletiekbaan en ‘n krieketveld met ‘n kolfblad wat dwarsdeur die jaar versorg word.  Spreiligte maak dit vir die skole moontlik om wedstryde in bogenoemde sportsoorte in die aand aan te bied.  Verder is daar 4 netbalbane en 2 hokkievelde wat ook op die sportgronde geleë is. Die skool se swembad is ook nou funksioneel.

Hoërskool Swellendam het jaarliks ‘n winterinterskole (rugby,netbal en hokkie), terwyl sportdae ons leerders kans gee om op ‘n gereelde basis ook teen Kaapse skole mee te ding.