SWELLIES GEE OM

Gr 10 Besigheidstudies en Juf Linda Brown doen sosiale verantwoordelikheid. Hulle het items gebring en vandag gaan afgee by Huis Adaliah. Baie dankie vir elkeen se bydrae.