ATLETIEK

Andrea Boshoff, ‘n graad 10 hoogspring atleet, het in die afgelope atletiekseisoen reeds aan vyf atletiek- byeenkomste van ASA deelgeneem. Met ‘n uitstekende hoogte van 1.60m word Andrea gekies om die 0/18 dogters Boland ASA span te gaan verteenwoordig by vanjaar se SA-byeenkoms. Andrea gaan Donderdag, 8 April, in Paarl aan hierdie byeenkoms deelneem. Ons as Swellies wens Andrea baie geluk en sterkte vir die week.

Andrea Boshoff

Marli Swart het aan Endurocad – Stellenbosch deelgeneem. -Maart 2021

Marli Swart
Marli Swart
Marli Swart