NETBAL

Wat ‘n voorreg om netbal legende Erin Burger die naweek (22 Februarie) hier te kon hê vir ‘n afrigtingskliniek!! Baie dankie aan Hoërskool Bredasdorp, Hermanus, Overberg, Robertson en Montana dat julle dit ook bygewoon het! Baie dankie ook aan Cardio Zone vir jul heerlike boot camp, die spelers het dit baie geniet!!!Dankie aan Erin Burger en haar span asook Juffrou Corina le Roux vir ‘n geslaagde, Swellie-netbalkliniek.