TENNIS

Die seuns- en dogterstennisspanne het twee vriendskaplike wedstryde aan die begin van die kwartaal gespeel. Gedurende die eerste wedstryd teen Robertson het Klara van Niekerk haar enkels gewen. Die spanne het baie goed gevaar teen Bredasdorp. Baie geluk aan Klara van Niekerk en Eslé le Roux wat elkeen hul enkels gewen het en as ‘n dubbelsspan ook daarmee hul laaste tenniswedstryd van hul skoolloopbaan gewen het. Ons is trots op julle. Baie dankie vir die leerders wat getrou die oefeninge bygewoon het. Sien julle almal weer in kwartaal 4!


m_Photo_1571949259226
m_Photo_1571949208154
m_Photo_1571949205879
m_Photo_1571949204663
m_Photo_1571949137876
m_Photo_1571949136778
m_Photo_1571949135678
m_Photo_1571949059147
m_Photo_1571949057971
m_Photo_1571949056775
m_Photo_1571948989489