SKAAK

Die skaak het met groot entoesiasme en ‘n paar nuwe gretige spelers afgeskop.  Ons oefen elke Woensdagmiddag 14:00 – 15:00 en is besig om ‘n ranglys op te stel vir deelname teen buurskole; so gou as wat die sportprogram vasgestel word.  Alle Swellies wat nog belangstel om te speel en gereeld te oefen, is welkom om by die groep aan te sluit

53897014_2090101834388272_1100196864038273024_n