TONEEL

Ons stel die leerders bekend aan die opvoer van toneel en ons leerders ‘n geleentheid te gee om na ‘n toneelstuk op die verhoog te kyk.

Ons wil ook hierdie ons skool se kultuurlewe aan die hele Swellendam bekend stel.

Daar is 18 leerders wat deelneem.

PRODUKSIE: FIELA SE KIND
GESKRYF DEUR DALLEEN MATTHEE

REGISSEURS: CORLIA THERON EN EWERT CORNELISSEN
DATUM: 17 & 18 JUNIE 2021
PRYS R30


DATUM: 17 & 18 JUNIE 2021
PRYS R30

Fiela se kind (website) : ‘n Kind raak weg uit die Bos en 9 jaar later word ‘n wit kind in die Langekloof gevind. Is dit Fiela se kind of is dit Barta van Rooyen se kind. Wie praat die waarheid en wie lieg? Dalk sit die antwoord in Benjamin Komoetie of dalk by die magistraat.

See the source image